Module code | JMA 300 |
Qualification | Undergraduate |
Faculty | Faculty of Education |
Module content | * This module is only presented in Afrikaans. Die module bemagtig die student om die verskillende taalvaardighede in al die onderrigfases te kan beplan, aanbied en assesseer. Hierdie module gaan in detail op die onderrig van elk van die taalvaardighede in. Studente behoort ook na afloop van hierdie studie-eenheid in staat te wees om die verskillende taalvaardighede te kan integreer met die spesifieke genres (bv. Poësie, Prosa, Drama en Taal). |
Module credits | 6.00 |
NQF Level | 07 |
Programmes | |
Prerequisites | No prerequisites. |
Contact time | 1 lecture per week, 2 practicals per week |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | Humanities Education |
Period of presentation | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App